• From our guests
    From our guests

Reviews

Baie vriendelik ontvang deur die eienares, Anchen Loots. Baie moeite gedoen om ons 37 jaar huweliksherdenking vir ons pragtig en met sorg te kon herdenk. Die pragtige uitsig en rykdom van voƫls en die blouduikers het ons verder verryk. En die Jacuzzi was iets besonders! Baie dankie - dit kan beslis aanbeveel word!

- Charl P

via Travelground

The host and hostess were very welcoming and showed us around the unit. It was extremely comfortable and very relaxing. I would recommend anyone to go there for a lovely quiet, peaceful break.

- Jennifer Young

Langebaan, via SAVenues