via Travelground

Baie vriendelik ontvang deur die eienares, Anchen Loots. Baie moeite gedoen om ons 37 jaar huweliksherdenking vir ons pragtig en met sorg te kon herdenk. Die pragtige uitsig en rykdom van voëls en die blouduikers het ons verder verryk. En die Jacuzzi was iets besonders! Baie dankie – dit kan beslis aanbeveel word!

Charl P

via Travelground

5
2018-11-28T15:13:18+00:00