via Travelground

Baie vriendelik ontvang deur die eienares, Anchen Loots. Baie moeite gedoen om ons 37 jaar huweliksherdenking vir ons pragtig en met sorg te kon herdenk. Die pragtige uitsig en rykdom van voëls en die blouduikers het ons verder verryk. En die Jacuzzi was iets besonders! Baie dankie – dit kan beslis aanbeveel word!

Charl P

via Travelground

5.0
2018-11-28T15:13:18+02:00
5
1

Langebaan, via SAVenues

The host and hostess were very welcoming and showed us around the unit. It was extremely comfortable and very relaxing. I would recommend anyone to go there for a lovely quiet, peaceful break.

Jennifer Young

Langebaan, via SAVenues

5.0
2018-11-28T15:12:44+02:00
5
1

via TravelGround and LekkeSlaap customers

Mooiste uitsig, lekkerste jacuzzi- niks kom kort nie!

Jane S

 via TravelGround and LekkeSlaap customers

5.0
2019-04-11T16:18:17+02:00
5
1

Beste uitsig ooit!

Heerlike, romantiese suite met 'n asemrowende uitsig oor die see en bos. Die plek is prakties uitgelê en het alles wat jy sal benodig. Dit is veilig en ‘n loopafstand van die strand. Die Jacuzzi is heerlik! Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het om ons 25ste herdenking te vier nie! Was tot bederf met 'n bottel wyn! Die gasvrou is fantasies en ons kan dit hoogs aanbeveel.
5.0
2019-06-30T16:10:10+02:00
5
1

Thumbs Up!

What a lovely and relaxing place to spend our 1st wedding anniversary. We received such a friendly welcome and had an absolutely lovely weekend. We would recommend Houtboschbay Honeymoon suite to any couple celebrating a special occasion or just getting away for a relaxing and peaceful time. The jucuzzi is awesome.
5.0
2019-06-30T16:12:16+02:00
5
1